Tuisblad

Hou die muis oor die prentjie om te stop

 

Welkom by Kom in die Laer!  

Profetiese Woord​​ -​​ Ongekaarteerde Waters​​ 

“Ongekaarteerde Waters!​​ Skryf met die fontein van jou pen: Ek is die ewige. Waarsku die mense dat Ek op pad is. Waarsku hulle dat Ek op pad is met My beloning en Ek sal nie beloon dit wat goed voorkom, maar nie van My is nie.........  ​​​​ Kliek hier vir die res van die profesie...

WIE EN WAT IS KOM IN DIE LAER?

Dit is nie ‘n nuwe kerkgroep nie. Jy kan nie ‘n lidmaat van Take His Heart of Kom in die Laer word nie. Die boekies en webwerwe behoort aan YAHWEH en handel oor waarmee ons hemelse Vader op aarde besig is in hierdie Laaste Dae, naamlik om die gevlekte kerk van vlekke te reinig – haar te verander van hoer na Bruid. Kliek hier vir die volledige boodskap…

II Pet 3:8 Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by YAHWEH soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag.

Kontak ons gerus:  Kliek Hier